BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:03d99de9-baee-47f6-ad53-f29b0902a7af@360exp.net
SEQUENCE:29842507
DTSTAMP:20260928T135410Z
LAST-MODIFIED:20260927T230752Z
DTSTART:20261003T170000Z
SUMMARY:pta-SPOOKBUS-uitstappie
LOCATION:Hokaai Shopping Centre\, Faerie Glen
DESCRIPTION:Klim op die storiebus en word as reisende gehoorlid weggeneem i
 n die donkerte van die nag\, opsoek na al daardie legendariese stories wat
  in die Jakaranda-stad afspeel. ’n Aand gevul met ware en aangrypende SP
 OOKSTORIES wat ril\, grusame MISDAADVERHALE wat skok\, gemeng met die verg
 ete GESKIEDENIS vol nostalgie van die omgewing. Dit is ’n kultuur-histor
 iese ervaring. Dit is die unieke pta-SPOOKBUS-uitstappie. Wees daar\, ande
 rs sal jy nie verstaan nie. Maar wees gewaarsku: wanneer jy die gedreun va
 n die bus se enjin onder jou hoor\, is daar geen omdraaikans meer nie.\n\n
 Boletos: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1586221530
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/03d99de9-baee-47f6-ad53-f29b0902a7a
 f
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
