BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:32acf97c-0ebe-4422-92ba-80cc2321a12f@360exp.net
SEQUENCE:29842667
DTSTAMP:20260929T002059Z
LAST-MODIFIED:20260928T014718Z
DTSTART:20261004T110000Z
DTEND:20261004T210000Z
SUMMARY:Taalgenoot-Ruk en Rym-finaal met Van Pletzen
LOCATION:The Daisy Jones Bar
DESCRIPTION:Taalgenoot-Ruk en Rym is die toonaangewende kompetisie vir alte
 rnatiewe kunstenaars en groepe wat musiek met Afrikaanse lirieke maak. Ver
 wag tydens die finaal van Ruk en Rym – voorafgegaan deur twee semifinale
  rondes in Gauteng en die Wes-Kaap – ’n battle-of-the-bands-styl-kompe
 tisie waartydens jy van die varsste en mees progressiewe musiek in Afrikaa
 ns sal hoor. Gaskunstenaars Van Pletzen lewer ’n volle vertoning net voo
 r die wenners aangekondig word.Besoek www.rukenrym.co.za vir meer inligtin
 g oor die kompetisie. Jaco van der Merwe en Angie Gallagher is die aanbied
 ers.\nIn samewerking met die ATKV\, Taalgenoot\, WÊRELD\, Spotify\, kykNE
 T\, Locally Yellow\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/380046-taa
 lgenoot-ruk-en-rym-finaal-met-van-pletzen/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/32acf97c-0ebe-4422-92ba-80cc2321a12
 f
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
