BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:3f84d18a-22d7-4467-ba55-34899b6887c4@360exp.net
SEQUENCE:29842666
DTSTAMP:20260929T004737Z
LAST-MODIFIED:20260928T014603Z
DTSTART:20261004T070000Z
DTEND:20261010T073500Z
SUMMARY:Storie-speel
LOCATION:Adam Small-laboratorium
DESCRIPTION:Met Angelique Filter\, Mila Sobolewski\, Devonecia Swartz\, Est
 elle Olivier\nStorie-speel is ’n vrolike\, verbeeldingryke teaterervarin
 g waar stories nie net gehoor word nie\, maar lééf. Jong teatergangers w
 ord genooi om saam te speel\, karakters lewe te gee en te help dink aan op
 lossings vir die kinkels in die verhale. Met lag\, verbeelding en interaks
 ie sorg ons saam dat die son in die lug bly en die diere se sterte reg uit
 gedeel word! Perfek vir jong feesgangers en almal wat daarvan hou om na st
 ories te luister – en soms self deel daarvan te word.\nKoördineerders e
 n fasiliteerders Amelda Brand\, Estelle Olivier\n’n Produksie van die St
 ellenbosch Universiteit-dramadepartement\, in samewerking met LAPA en die 
 Suidoosterfees.\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/380111-storie
 -speel/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/3f84d18a-22d7-4467-ba55-34899b6887c
 4
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
