BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:4b937c9c-95e2-4950-a2bb-c14b81e5c148@360exp.net
SEQUENCE:29842664
DTSTAMP:20260929T002217Z
LAST-MODIFIED:20260928T014432Z
DTSTART:20261003T080000Z
DTEND:20261011T161000Z
SUMMARY:Die ander dogter
LOCATION:Adam Small Auditorium
DESCRIPTION:Met Sandra Prinsloo\n’n Tienjarige meisie vind toevallig uit 
 van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter w
 as die Franse skrywer Annie Ernaux\, wat in 2022 met die Nobelprys vir let
 terkunde bekroon is. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie\, ma
 ar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar oue
 rs se woordelose verdrietigheid. ’n Ragfyn stuk oor skuld\, familie en v
 erlies.\nRegisseur Lara FootSkrywer Annie Ernaux\, verwerk deur Saartjie B
 othaVertaling Naòmi MorganOntwerp Wolf Britz\n’n Toyota Stellenbosch Wo
 ordfees-produksie\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/378465-die-
 ander-dogter/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/4b937c9c-95e2-4950-a2bb-c14b81e5c14
 8
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
