BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:5d19c97a-c15a-4c20-af92-222f95fb4af9@360exp.net
SEQUENCE:29842665
DTSTAMP:20260929T013018Z
LAST-MODIFIED:20260928T014505Z
DTSTART:20261003T133000Z
DTEND:20261004T144000Z
SUMMARY:Diva: Amanda Strydom
LOCATION:Drostdy-teater
DESCRIPTION:Met Amanda Strydom\, Coenraad Rall (klavier)\nTussen die hoë k
 antoorblokke in ’n groot stad staan die Diva – eens ’n glansryke tea
 ter\, maar vandag ’n tragiese skaduwee van wat dit toentertyd was. In di
 e kleedkamer sit ’n ou chanteuse voor die spieël. Beatrice le Seur (een
 s Bets le Roux van Fordsburg) onthou die ou dae en die glorie van ’n tyd
  toe mense nog opgetof het vir die teater. Die tyd stap aan en die Diva is
  in die mark\, maar solank Beatrice haar woorde kan onthou\, sal sy sing. 
 Strydom kyk met nostalgie\, deernis en humor na grepies uit die Afrikaanse
  teatergeskiedenis en verganklikheid.\nRegisseur Christo Davids\n\nBoletos
 : https://www.quicket.co.za/events/379584-diva-amanda-strydom/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/5d19c97a-c15a-4c20-af92-222f95fb4af
 9
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
