BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:5f01c2e4-8d0a-4691-b357-a61c6a5b15a1@360exp.net
SEQUENCE:29842669
DTSTAMP:20260928T122924Z
LAST-MODIFIED:20260928T014920Z
DTSTART:20261002T083000Z
DTEND:20261002T124500Z
SUMMARY:Frikkie die Tandmuis
LOCATION:Wilge Teater
DESCRIPTION:Frikkie\, ’n dapper maar vergeetagtige Tandmuis\, se rustige 
 lewe word omvergegooi wanneer ’n gevaarlike kat\, Matewis\, sy muisgemee
 nskap bedreig. Dinge raak verder ingewikkeld wanneer kaptein Rottemaaier o
 pdaag om ontsnapte rotte te vang – en moontlik die muise vir rotte kan a
 ansien. Saam met sy vriende\, Tinka\, Bessie en Stoffel\, beraam Frikkie 
 ’n slim plan om Matewis te vang en sodoende die muise te beskerm.Intusse
 n sorg Milly\, Frikkie se kleindogter\, se wegkruipplek vir groot paniek\,
  terwyl Frikkie se liefde vir lekkers hom in die moeilikheid laat beland. 
 Met humor\, spanning en talle komiese misverstande beleef die muise ’n o
 nvergeetlike avontuur oor vriendskap\, moed en saamstaan.\n\nBoletos: http
 s://www.quicket.co.za/events/398351-frikkie-die-tandmuis/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/5f01c2e4-8d0a-4691-b357-a61c6a5b15a
 1
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
