BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:638239a0-707d-4649-b188-71cad7f61fd0@360exp.net
SEQUENCE:29842511
DTSTAMP:20260928T090802Z
LAST-MODIFIED:20260927T231156Z
DTSTART:20261107T100000Z
SUMMARY:Hoërskool Garsfontein Matriek Reünie 2006
LOCATION:Hoërskool Garsfontein\, Pretoria
DESCRIPTION:Dis tyd om die horlosie terug te draai en weer saam te kuier! S
 luit by ons aan vir die 20-jaar reünie van die Hoërskool Garsfontein Mat
 rieks van 2006. Kom herleef die herinneringe\, deel stories van die afgelo
 pe twee dekades en ontmoet weer ou vriende en klasmaats. Of jy nou nog ger
 eeld kontak het met jou skoolmaats of hulle laas by die matriekafskeid ges
 ien het\, hierdie is die perfekte geleentheid om weer bande te versterk\, 
 te lag oor die goeie ou dae en mekaar te vier. Jou kaartjie sluit in: - Co
 rkage - bring gerus jou eie cooler. - Welcome drinks - 'n Driegang maaltyd
  met 'n spitbraai - DJ en ander entertainment - 'n Bekende MC - 'n Kinder-
 afdeling met hope vermaak!\n\nBoletos: https://www.webtickets.co.za/v2/eve
 nt.aspx?itemid=1602269016
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/638239a0-707d-4649-b188-71cad7f61fd
 0
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
