BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:65bcc696-6352-4582-8ecd-d5cebdbfd2f1@360exp.net
SEQUENCE:29842667
DTSTAMP:20260929T001723Z
LAST-MODIFIED:20260928T014723Z
DTSTART:20261003T110000Z
DTEND:20261003T120000Z
SUMMARY:’n Dubbeldosis kortkuns
LOCATION:EasyEquities Skrywerskamer
DESCRIPTION:.Aangebied deur Protea Boekhuis en Turksvy Publikasies\nAnna-Be
 t Stemmet en Frederick Botha gesels oor die kontraste van die menslike erv
 aring soos hulle dit uitdruk in hul kortkuns. Stemmet se essays in Goed wa
 t gebeur het met mense op plekke is ’n emosionele palate cleanser wat di
 e skoonheid en absurditeit van die alledaagse vier. Botha se debuutkortver
 haalbundel\, Seuns weet\, verken seksualiteit\, geloof\, selfaanvaarding e
 n menseverhoudings. Saam ondersoek dié twee alumni van die Woordfees-kort
 verhaalwedstryd die volle spektrum van emosies in hierdie prontuit gesprek
  oor essays\, kortverhale en skrywerskap.\n\nBoletos: https://www.quicket.
 co.za/events/377373-n-dubbeldosis-kortkuns/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/65bcc696-6352-4582-8ecd-d5cebdbfd2f
 1
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
