BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:67515385-e4c6-4c88-bb5c-6d6cd162e34b@360exp.net
SEQUENCE:29842608
DTSTAMP:20260929T012255Z
LAST-MODIFIED:20260928T004823Z
DTSTART:20261010T060000Z
DTEND:20261010T100000Z
SUMMARY:Die Vitaal Makietie — Erfenis- & Avontuurstappe
LOCATION:Taal Monument\, Paarl
DESCRIPTION:Hiking: 9.4 km\, 4.8 km\n\n🌿 Die Vitaal Makietie — Erfenis
 - & Avontuurstappe\nKEN JY DIE STORIE? Kultuur\, Natuur en Plesier. Vertre
 k op 'n 5 of 10km ontdekkings reis van natuur\, plesier en die storie van 
 ons Taalmonument.\nOp Saterdag 10 Oktober 2026\, as deel van Die Vitaal Ma
 kietie — die 51ste verjaardagfees van die Afrikaanse Taalmonument — no
 oi die Afrikaanse Taal Museum en Monument jou om die berg met jou voete te
  leer ken.\n🕰 Hoe die oggend werk - by die Vitaal Makietie\nDie Afrikaa
 nse Taalmuseum en -monument (ATM) is opgewonde om vanjaar die Vitaal Makie
 tie aan te bied\, ’n tweedaagse viering wat dié lente taal\, kultuur\, 
 musiek\, leefstyl\, avontuur en samesyn op ’n vars en toeganklike wyse b
 y die monument byeenbring.\nDie makietie bestaan uit die gewilde Koorfees 
 op Vrydag\, 9 Oktober vanaf 18:00 tot 20:00 by die Amfiteater en die aktiw
 iteit-belaaide Jaarfees vanaf 07:00 tot 20:00 op Saterdag\, 10 Oktober by 
 die Taalmonument op die beeldskone Paarlberg.\nDie Rock Ultra span maak va
 naf 8uur Saterdag oggend die stap hekke oop. Stappers kan van 8:00 tot 11:
 00 wegspring op die 5 of 10km roete. Bordjies met QR-kodes wat interessant
 e feite oor die Taalmonument\, Afrikaans en hul geskiedenis bevat is op di
 e roete aangbring op strategiese punte. Hierdie is nie ’n wedren nie. Ge
 en wenner\, geen podium-tyd\, geen hemp\, geen medalje\, net lekker stap\,
  bietjie leer en saam kuier!\nKoop hier 'n Erfenis Stap kaartjie vir jou e
 n familie/vriende\nKom stap enige tyd vanaf 8:00 tot 12:00 saam\, vanaf Po
 tties Koffie by die Taalmonument\nKlok uit vir jou stap by Potties Koffie
 \, langs die Emoto uitstalling en "val in die pad"\nSkandeer die QR kodes 
 vir intessante feite van die Taalmonument en Afrikaans\nKom geniet die Vit
 aal Makietie saam met ons wanneer jy klaar gestap is.\nJou stap kaartjie i
 s ook jou toegang tot die fees!\nKry Quicket kaartjies vir die Vitaal Maki
 eite vir nie-stappers HIER\n🥾 Kies jou pad\n5 km Erfenisstap — Ken jy
  die storie?\n’n Uitdagende maar toeganklike\, gemerkte lus/"loop" vanaf
  Potties Koffie by Taalmonument deur Courtrai bos.\nMet agt storiepunte\, 
 skandeer QR-kodes met jou foon kamera om die stories van die Taalmonument 
 op jou foon oop te maak.\nEen verversingspunt met ligte verversings.\nJy m
 aak weer terug deur die voetgangerhekkie na die monument terrein klaar.\n
 🧒 Minimum 6 jaar . Kinders onder 12 stap saam met ’n betalende volwas
 sene.\n\n10 km Avontuurstap — Kultuur. Natuur. Plesier.\n'n Verlenging v
 an die 5km Erfenis stap deur die wandel paadjies om Koffie dam en die Cour
 trai bos.\n'n Tweede stop by die verversingspunt voor ie trappies terug n 
 Taalmonument.\n'n Heerlike verkenningstog verby 'n klomp interessante besi
 gtighede.\n🧗 Minimum 8 jaar . Kinders onder 12 stap saam met ’n betal
 ende volwassene.\nSkoene met grip. 500 ml water by die start.\n\n💳 Prys
 e (insluitend Saterdag-terrein toegang vir die ingetekende stapper)\n5 km 
 · R150 volwassene · R100 kind onder 16 of pensioenaris (R120 - groepe va
 n 5 of meer)\n10 km · R200 volwassene · R150 kind of pensioenaris (R170 
 - groepe van 5 of meer)\nJy koop nie ook ’n Quicket-daggang vir jouself 
 nie.\n✅ Jou inskrywing sluit in\nPlek op die 5 km- of 10 km-roete\nSater
 dag-toegang tot die Taalmonument-terrein vir die ingetekende stapper\nRoet
 emerkers\, marshals by die Gabbema- en Jan Phillips-kruisings\, sweep 12:0
 0\nWater by die verversingspunte\nVanaf 10:00 : Jack Black-bier en ’n gl
 asie wyn vir volwassenes by die stasies (ID — 18+)\nMediese standby op d
 ie terrein\n🚫 Dit sluit nie in\nQuicket vir Vrydag se Skolekoorfees\nDa
 ggang vir gesinslede wat nie self stap nie — hulle koop Quicket\nKos by 
 Potties\, Spur of die village\nHonde of stootkarretjies — albei nie op d
 ie roete nie\nParkering — kom vroeg\, volg die wysers\n🎒 Bring saam\n
 🥾 Skoene met grip · 💧 500 ml+ water (verpligtend op die 10 km) · 
 👒 sonhoed · ☀️ sonbrand · 📱 foon vir die QR-stories\n📅 Dies
 elfde oggend op die terrein\n🧘 07:00 — Joga by die Monument Kom (Ener
 gie Yoga Studio)\n🚶 08:00–12:00 — 5- en 10km Erfenis stap vanaf Pot
 ties\n🎪 09:00 — Feesdorpie en Kids Area maak oop\n🍺 10:00 — Bier
  en wyn by die stasies\n🧹 12:00 — Sweep\n🏁 13:00–15:00 — Spur 
 Kaskar Wedren (kyk vanaf die arena)\n🎵 12:0 0–16:00 — Afrikaanse mu
 siek en kultuur vermaak in dieTuinteater\n🏆 16 :00 — Spur Kaskar Wedr
 en Prysuitdeling\n🎵 17:0 0–19:00 — Sonsondergang hoof optrede in di
 e Tuinteater\n🇬🇧 English\nTwo marked heritage hikes on Saturday 10 O
 ctober 2026 from Potties at the Afrikaanse Taalmonument\, Paarl.\n5 km fro
 m age 6 — R150 / R100 concession.\n10 km from age 8 — R200 / R150 conc
 ession.\nRolling start. Last departure 12:00 . Not a race. No dogs\, no st
 rollers\, no shirt\, no medal.\nEntry includes Saturday site access for th
 e registered hiker. Beer and a glass of wine for adults from 10:00 at the 
 stations.\nBespreek Kaartjies slegs vir Vitaal Makietie hier\n\nBoletos: h
 ttps://www.entryninja.com/events/84514
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/67515385-e4c6-4c88-bb5c-6d6cd162e34
 b
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
