BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:85879340-8417-45e3-8ea0-0906d57ad2af@360exp.net
SEQUENCE:29842666
DTSTAMP:20260929T001813Z
LAST-MODIFIED:20260928T014609Z
DTSTART:20261004T123000Z
DTEND:20261004T133000Z
SUMMARY:Ek is nie Danie: Die boekbespreking
LOCATION:EasyEquities Skrywerskamer
DESCRIPTION:Aangebied deur Flyleaf\nEk is nie Danie is ’n versamelbundel 
 wat hoogtepunte uit Danie Marais se vier vorige digbundels byeenbring: In 
 die buitenste ruimte (2006)\, Al is die maan ’n misverstand (2009)\, Sol
 ank verlange die sweep swaai (2014) en Ek en jy bestaan nie (2024). Die bu
 ndel is gebore uit die wegholsukses van die gelyknamige verhoogproduksie m
 et Albert Pretorius. Bibi Slippers praat met Marais en Pretorius oor gedig
 te\, musiek\, misverstande en verlange – en die fenomeen wat Ek is nie D
 anie geword het.\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/377451-ek-is
 -nie-danie-die-boekbespreking/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/85879340-8417-45e3-8ea0-0906d57ad2a
 f
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
