BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:8a0da890-c5f1-4388-9ac6-abab796d9805@360exp.net
SEQUENCE:29842523
DTSTAMP:20260929T020753Z
LAST-MODIFIED:20260927T232344Z
DTSTART:20261108T130000Z
SUMMARY:PLEKTRUM - Die Mauritz Lotz-verhaal
LOCATION:Drostdy Theatre\, Cnr Alexander St &\, Bird St\, Stellenbosch
DESCRIPTION:Hy is die Suid-Afrikaanse musikant met meer as 4000 opnames op 
 sy kerfstok. Hy spog met twee Grammy-toekennings en is self 'n beoordelaar
  van die Grammys. Hy is 'n kitaargenie\, komponis en verwerker wat plaasli
 k en internasionaal respek afdwing. Maar van hierdie legende se lewe weet 
 musiekliefhebbers min. Mauritz Lotz lig vir die heel eerste keer die sluie
 r op sy merkwaardige loopbaan en sonderlinge talent. PLEKTRUM is 'n intiem
 e\, persoonlike en outentieke produksie waarin Mauritz Lotz vir die eerste
  keer oor sy komvandaan praat. Die verhale\, beeldmateriaal en musiek is r
 oerend\, insiggewend\, briljant\, onthutsend eerlik en verruimend. Kom ont
 moet die mens agter die kitaar\, sy ongemaklike andersheid\, sy deurlopend
 e inspirasies\, eie perspektiewe\, komplekse lewe\, insiggewende lewensfil
 osofie en drome - die genie met die plektrum in die hand. Die musikante wa
 t met hom die verhoog deel is die room van ons bedryf. Musiekteater 'n KKN
 K-debuutproduksie Ten bate van: KLEIN KAROO LEESSENTRUM Met: Mauritz Lotz 
 Teks en Regie: Ingrid Howard Musiekregie: Mauritz Lotz Baskitaar: Schalk J
 oubert Tjello: Anjulie Nock Tromme en perkussie: Peter Auret Vervaardiger:
  Tale Be Told Productions\n\nBoletos: https://www.webtickets.co.za/v2/even
 t.aspx?itemid=1602768177
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/8a0da890-c5f1-4388-9ac6-abab796d980
 5
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
