BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:8c1b9640-b22d-4aed-b5b7-5003de244cca@360exp.net
SEQUENCE:29842666
DTSTAMP:20260929T002312Z
LAST-MODIFIED:20260928T014622Z
DTSTART:20261003T140000Z
DTEND:20261003T150500Z
SUMMARY:Schalk & Ramon: As die dromme daar is
LOCATION:The Daisy Jones Bar
DESCRIPTION:Met Ramon Alexander (klavier)\, Schalk Joubert (baskitaar en sa
 ng)\, Annemie Nel (tromme)\nDie titel speel tong-in-die-kies met die Dromm
 edaris\, die skip waarop Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom het. Tog ga
 an dié vertoning oor veel meer as een aankoms\; dit gaan oor die ritmes\,
  stories en mense wat oor eeue heen in die Kaap bymekaargekom het en hoe d
 ie ghoema-trom en ander Kaapse ritmes steeds daardie geskiedenisse in hull
 e klank saamdra. As die dromme daar is verken identiteit\, herinnering\, v
 riendskap en die ritmes wat ons saambind\, ’n viering van broederskap oo
 r grense heen\, en van die unieke musikale erfenis van die Kaap\n\nBoletos
 : https://www.quicket.co.za/events/380045-schalk-ramon-as-die-dromme-daar-
 is/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/8c1b9640-b22d-4aed-b5b7-5003de244cc
 a
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
