BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:8db7b0ce-6a45-40d0-8327-20360685ee65@360exp.net
SEQUENCE:29842664
DTSTAMP:20260928T141546Z
LAST-MODIFIED:20260928T014451Z
DTSTART:20261005T130000Z
DTEND:20261010T190000Z
SUMMARY:Daai Kleindorpiegevoel - Musiekblyspel | Die Centurion Teater
LOCATION:Die Centurion Teater
DESCRIPTION:Daai Kleindorpiegevoel - Musiekblyspel\nAkademia maak vanjaar t
 rots sy buiging op die teaterverhoog met die Afrikaanse studentemusiekblys
 pel\, Daai kleindorpiegevoel. Dié blyspel sal vanaf 3 tot 10 Oktober 2026
  by die Centurion Teater opgevoer word en is deur Inhoud Huis Musiek ontwi
 kkel.\nDaai kleindorpiegevoel is `n hartroerende verhaal van selfontdekkin
 g\, liefde en gemeenskap.\nWanneer Pieter se motor buite die klein dorpie 
 Stofpan teëspoed gee\, het hy géén idee dat drie weke op Tannie Pompie 
 se plaas sy hele lewe onherroeplik gaan verander nie. Wat begin as `n nood
 gedwonge wegbreek\, ontvou gou in `n ontdekkingsreis gevul met romanse en 
 tekenend van menswees. Tussen eksentrieke dorpenaars\, `n bok met `n perso
 onlike vendetta\, plaasuitdagings en ou liefdes wat weer opvlam\, leer Pie
 ter dat die belangrikste dinge in die lewe nie gekoop kan word nie.\nJy si
 en\, Stofpan\, is alles behalwe stil. Terwyl `n slinkse burgemeester sy oo
 g op meer as net Tannie Pompie se plaas het\, moet Pieter besluit: Keer hy
  terug na die lewe wat hy ken óf waag hy die een wat hy nooit sien kom he
 t nie?\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/389976-daai-kleindorpi
 egevoel-musiekblyspel-die-centurion-teater/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/8db7b0ce-6a45-40d0-8327-20360685ee6
 5
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
