BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:9ba55066-95f0-4063-aae2-5f178b8f8c80@360exp.net
SEQUENCE:29842664
DTSTAMP:20260929T012533Z
LAST-MODIFIED:20260928T014453Z
DTSTART:20261003T110000Z
DTEND:20261009T090000Z
SUMMARY:Beste van alle tye
LOCATION:HMS Bloemhof-skoolsaal
DESCRIPTION:FRINGE\nMet Christie van Niekerk\, Ané Koegelenberg\n’n Sati
 riese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Die stuk ontleed die politi
 eke\, maatskaplike\, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/“
 Afrikaners”/Afrikaanssprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek
  tot piramideskemas\, tafelgebede en ’n voorliefde vir die akuut – nik
 s hier is heilig (of veilig) nie. ’n Karatewater-konkoksie van sketse\, 
 musiek\, dans en parodieë. Beste van alle tye is met die Kanna vir beste 
 komedie bekroon by vanjaar se KKNK.\nVervaardiger en verhoogbestuur Jeandr
 é Charl HammondRegisseurs en skrywers Christie van Niekerk\, Ané Koegele
 nberg\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/379744-beste-van-alle-t
 ye/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/9ba55066-95f0-4063-aae2-5f178b8f8c8
 0
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
