BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:9cc6d371-fd8b-438e-b450-4033d7da668d@360exp.net
SEQUENCE:29842666
DTSTAMP:20260928T235241Z
LAST-MODIFIED:20260928T014619Z
DTSTART:20261004T110000Z
DTEND:20261009T120000Z
SUMMARY:Silwerskermfees-kortfilms
LOCATION:Road House Cinema at The Neelsie
DESCRIPTION:Die kykNET Silwerskermfees is ’n gesogte en volwaardige Suid-
 Afrikaanse en Afrikaanse filmfees wat al meer as ’n dekade lank die plaa
 slike filmbedryf ondersteun\, bemagtig en ontwikkel. Terwyl ’n aantal vo
 llengte speelfims van gesoute filmmakers hul wêrelddebuut of Suid-Afrikaa
 nse buiging by dié prestige-geleentheid maak\, is die fees ook ’n toonv
 enster vir ontluikende talent: ’n Rits kortflieks wat met die nodige men
 torskap onder die feesvaandel vervaardig word\, laat jaarliks die kollig o
 p hulle handewerk val. Die filmfees wys met dank 6 kortfilms van opkomende
  filmmakers\, 4 kortfilms van gevestigde filmmakers en 5 kortdokumentêre 
 uit die 2026 kykNET Silwerskermfeesprogram. Vollediger inligting oor die k
 ortfilms is beskikbaar by www.woordfees.co.za. Hierdie kortfilms is onder 
 mentorskap van kykNET en M-Net vervaardig en het by die 2026 kykNET Silwer
 skermfees in Kampsbaai gepremière.\n*************************************
 **************************************************************************
 ***\nThe kykNET Silwerskerm Festival is a prestigious and proudly South Af
 rican and Afrikaans film festival that has supported\, empowered\, and dev
 eloped the local film industry for more than a decade. While a number of f
 eature films from seasoned filmmakers make their world debut or South Afri
 can premiere at this prestigious event\, the festival is also a showcase f
 or emerging talent: a series of short films\, produced under the festival
 ’s banner with the necessary mentorship\, annually shine a spotlight on 
 their craft.The Film Festival proudly presents 6 short films from up-and-c
 oming filmmakers\, 4 short films from established filmmakers\, and 5 short
  documentaries from the 2026 kykNET Silwerskerm Festival programme. More d
 etailed information about the short films is available on our website. The
 se short films were produced under the mentorship of kykNET and M-Net and 
 premiered at the 2026 kykNET Silwerskerm Festival in Camps Bay.\nSkedule |
  Schedule\n4 OKT13:00 Wag 'n Bietjie13:30 'n Poppy op die Heuwel14:00 As E
 k Kon Kies14:30 Trilstraat\n5 OKT13:00 Genoeg13:30 Change14:00 Verwerking
 \n6 OKT13:00 Twee Persent13:30 Short Back &amp\; Sides14:00 Yaadt Queen14:
 30 Pappa Kitsch15:00 Druk Dit!15:30 Die Grond Onthou16:00 Rooi van Aard16:
 30 Die Gees agter die Spiere\n7 OKT13:00 Twee Persent13:30 Short Back &amp
 \; Sides14:00 Yaadt Queen14:30 Pappa Kitsch15:00 Druk Dit!15:30 Die Grond 
 Onthou16:00 Rooi van Aard16:30 Die Gees agter die Spiere\n8 OKT13:00 As Ek
  Kon Kies13:00 Trilstraat13:30 Genoeg14:00 Change14:30 Verwerking\n9 OKT13
 :00 Wag 'n Bietjie13:30 'n Poppy op die Heuwel\n\nBoletos: https://www.qui
 cket.co.za/events/378386-silwerskermfees-kortfilms/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/9cc6d371-fd8b-438e-b450-4033d7da668
 d
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
