BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:a365384d-fdaa-45af-9805-9d4c62783fc7@360exp.net
SEQUENCE:29842665
DTSTAMP:20260929T004524Z
LAST-MODIFIED:20260928T014536Z
DTSTART:20261003T080000Z
DTEND:20261005T130000Z
SUMMARY:Wie call die shots?
LOCATION:kykNET Idasvallei Primêr
DESCRIPTION:DEBUUT\nMet Jeswaan Boneparte\, Kyle Farmer\, Janru Steenkamp\,
  Thakgalo Sello\, Nurudien Wyngaard\, Edwardo Kok\nDanger. Gevaar. Ingozi.
  Bly weg. Lê plat. Ons is nie veilig nie. Die strate bloei van Gwa! Ba! B
 a! Snellers word getrek\, maar wie call die shots? Koeëls vlie deur ’n 
 rugsak tot in die hart van ’n droom. Asems word opgehou\, angs word opge
 bou. Dis normaal. Wie call die shots? plaas die kollig op wapengeweld in S
 uid-Afrika en hoe dit ons gemeenskappe en kinders raak.\nRegisseur Byron K
 lassenSkrywer Miché van Wyk\nMoontlik gemaak deur die Stigting vir die Be
 magtiging deur Afrikaans (SBA) met ondersteuning van die Tribuo en Proscen
 ium-dramakompetisie\, Toyota Stellenbosch Woordfees en die Suidoosterfees.
 \n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/379996-wie-call-die-shots/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/a365384d-fdaa-45af-9805-9d4c62783fc
 7
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
