BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:bf57694b-8880-479a-93a8-c68fb3e31954@360exp.net
SEQUENCE:29842664
DTSTAMP:20260929T004733Z
LAST-MODIFIED:20260928T014457Z
DTSTART:20261004T100000Z
DTEND:20261004T105000Z
SUMMARY:Vivaldi en die vondeling
LOCATION:Drostdy-teater
DESCRIPTION:Met Lynelle Kenned\, Mario Nell (klawesimbel)\, Johanna Roos (v
 iool)\nAnna Maria della Pietà was ’n wonderkind van Venesië. Op agtjar
 ige ouderdom was sy ’n vermaarde violis en komponis\, en op 12 was sy di
 e jongste konsertmeester van die beroemde Ospedale della Pietà-orkes. Sy 
 was ’n weggooikind\, die dogter van 'n prostituut. Haar musiekmeester wa
 s niemand anders nie as die briljante Antonio Vivaldi\, wat 28 van sy vioo
 lkonserte aan haar opgedra het. Sommige bespiegel selfs dat sy dele daarva
 n gekomponeer het. In hierdie intieme stuk word die merkwaardige lewe van 
 Vivaldi se sukesvolste leerling uitgebeeld en wys Anna Maria se transforma
 sie van weerlose weeskind tot gevierde Maestra di violino én Maestra di c
 oro.\nVervaardiger Niël Rademan-produksiesRegisseur Niël RademanSkrywer 
 Riana ScheepersOntwerp en verhoogbestuur Lindi Heila Smit\nOndersteun deur
  Toyota Stellenbosch Woordfees\, Suidoosterfees\, Hessequa Harmonie\, Vrys
 taat Kunstefees en NATi\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/37963
 1-vivaldi-en-die-vondeling/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/bf57694b-8880-479a-93a8-c68fb3e3195
 4
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
