BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:d039ae28-b15b-498b-ac9d-ca5e7e85f3b5@360exp.net
SEQUENCE:29842512
DTSTAMP:20260928T151623Z
LAST-MODIFIED:20260927T231215Z
DTSTART:20261111T170000Z
SUMMARY:HET VAN VERLANGEKRAAL
LOCATION:Main Theatre at Roodepoort Theatre
DESCRIPTION:Met: Ana van Achterbergh\, Etienne du Plessis\, Henco J\, Nico 
 Loubser\, Nikita Meyer\, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein Verwerking: L
 eon van Nierop Na die verhaal van: Johann Bekker Regie: Frans Swart Het va
 n Verlangekraal bring die storie van Het Heiberg\, die weggooikind wat ’
 n dorpie se naam sou verewig\, na die verhoog – hierdie keer uit háár 
 perspektief. Sy kom in opstand teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rui
 mte laat vir individualiteit nie. Net Meneer Doep staan tussen haar en die
  streng skoolhoof\, meneer Erlank\, terwyl sy haar plek in die wêreld pro
 beer vind. Hierdie diep menslike en ontroerende verhaal wys vir die eerste
  keer wat in Het se gedagtes aangegaan het\, wie in haar lewe saak gemaak 
 het en hoe sy uiteindelik oorleef het. Die oorspronklike verhaal\, geskryf
  deur Johann Bekker en gepubliseer in 1960\, het reeds ’n ryk geskiedeni
 s. Leon van Nierop het die verhaal oor dekades heen aangepak – van ’n 
 televisiereeks tot radioverwerking en roman – en bring dit nou na die ve
 rhoog in ’n nuwe gedaante.\n\nBoletos: https://www.webtickets.co.za/v2/e
 vent.aspx?itemid=1597712012
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/d039ae28-b15b-498b-ac9d-ca5e7e85f3b
 5
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
