BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:d5f78292-d130-4613-9bcf-6a7a147bed74@360exp.net
SEQUENCE:29842665
DTSTAMP:20260929T013019Z
LAST-MODIFIED:20260928T014507Z
DTSTART:20261003T090000Z
DTEND:20261009T101500Z
SUMMARY:Plektrum
LOCATION:Drostdy-teater
DESCRIPTION:Met Mauritz Lotz\, Schalk Joubert\, Anjulie Nock\, Kevin Gibson
 Mauritz Lotz het meer as 4 000 opnames op sy kerfstok\, spog met twee Gram
 my-pryse en is self ’n beoordelaar van die Grammy's. Hy is ’n kitaarge
 nie\, komponis en verwerker wat plaaslik en internasionaal respek afdwing.
  Maar van dié legende se lewe weet musiekliefhebbers min. Nou lig Lotz vi
 r die heel eerste keer die sluier op sy merkwaardige loopbaan en sonderlin
 ge talent. Plektrum is ’n intieme\, persoonlike produksie waarin hy vir 
 die eerste keer oor sy komvandaan praat. Die verhale\, beeldmateriaal en m
 usiek is roerend\, insiggewend\, briljant\, onthutsend eerlik en verruimen
 d. Die musikante wat die verhoog met hom deel\, is die room van ons bedryf
 .\nVervaardiger Tale Be Told ProductionsRegisseur en skrywer Ingrid Howard
 Komposisie en musiekverwerking Mauritz Lotz\n\nBoletos: https://www.quicke
 t.co.za/events/379624-plektrum/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/d5f78292-d130-4613-9bcf-6a7a147bed7
 4
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
