BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:db7ddb4d-6f52-4996-ad79-7f2a2d0e85b2@360exp.net
SEQUENCE:29842523
DTSTAMP:20260929T002009Z
LAST-MODIFIED:20260927T232348Z
DTSTART:20261113T170000Z
SUMMARY:COENIE@70 met Coenie de Villiers
LOCATION:Drostdy Theatre\, Cnr Alexander St &\, Bird St\, Stellenbosch
DESCRIPTION:Coenie de Villiers is ‘n musieklegende en ‘n taalikoon in S
 uid-Afrika. Sy werk oor die afgelope halfeeu sluit albums\, verhoogproduks
 ies\, opera en musiekblyspele in. Noudat hy sélf by die sewentig-kerf ver
 bysteek\, bied hy in hierdie debuutproduksie ‘n intieme en baie persoonl
 ike terugblik op sy werk oor die afgelope dekades. Kom luister na die lied
 ere wat hom aanspreek en wat nie noodwendig gereeld gehoor word nie\, kom 
 hoor daardie komposisies wat volksbesit geword het en kom beleef eerstehan
 ds die vertellings van die stories ágter die stories. Dis die man en sy k
 lavier onverdunde Coenie soos min.\n\nBoletos: https://www.webtickets.co.z
 a/v2/event.aspx?itemid=1600895845
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/db7ddb4d-6f52-4996-ad79-7f2a2d0e85b
 2
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
