BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:dd495c54-81cd-48b8-8dab-fbc48c1a17a1@360exp.net
SEQUENCE:29842665
DTSTAMP:20260929T013035Z
LAST-MODIFIED:20260928T014551Z
DTSTART:20261003T180000Z
DTEND:20261006T173000Z
SUMMARY:Markus (en die brandblusser op die derde verdieping)
LOCATION:HMS Bloemhof-skoolsaal
DESCRIPTION:FRINGE\nMet Vihann van Rooyen\nOp die derde verdieping van die 
 Koekmuseum sit Markus met ’n sigaret in die hand. Hy het pas sy angsmedi
 kasie gelos en verwerk die afgelope drie jaar van sy universiteitsloopbaan
  met behulp van ’n brandblusser. Hierdie produksie belig temas van ident
 iteit\, verlies\, liefde en aanvaarding. Dit ontbloot die flitsbeelde van 
 Markus se bestaan\, die niks-en-niemands wat hy langs die pad ontmoet het 
 en dít wat nog van hom oor is.\nVervaardiger Blusser ProduksiesRegisseur
 \, skrywer en musiek Vihann van RooyenVerhoogbestuur Jurie Boshoff\n\nBole
 tos: https://www.quicket.co.za/events/379751-markus-en-die-brandblusser-op
 -die-derde-verdieping/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/dd495c54-81cd-48b8-8dab-fbc48c1a17a
 1
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
