BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:e385ac96-5043-41fb-8a1e-e808e2c7967a@360exp.net
SEQUENCE:29842666
DTSTAMP:20260929T012449Z
LAST-MODIFIED:20260928T014610Z
DTSTART:20261003T170000Z
DTEND:20261005T150000Z
SUMMARY:Kristi Steyn: As die mooi aan ons haak
LOCATION:Paul Roos-teater
DESCRIPTION:Met Kristi Steyn (sang)\, Christian van Zyl (klavier)\, Krayno 
 Lategan (tjello)\nAs die mooi aan ons haak is ’n ode aan die stories wat
  ’n mens vorm. Dié produksie\, met sy unieke jazz- en big band-klank\, 
 ondersoek kreatiwiteit\, inspirasie en die mens se behoefte om te skep. Sa
 am met haar oorspronklike musiek\, begelei deur klavier en tjello\, verwee
 f Kristi stories en gedigte om stukkies van haarself weg te gee sodat die 
 gehoor hulself daarin kan vind. Dit is nie net die lelik wat ’n mens vor
 m nie\, maar ook die mooi wat aan jou haak.\n\nBoletos: https://www.quicke
 t.co.za/events/380035-kristi-steyn-as-die-mooi-aan-ons-haak/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/e385ac96-5043-41fb-8a1e-e808e2c7967
 a
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
