BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:e4f46e56-2e2a-480f-bd86-0d26f0840839@360exp.net
SEQUENCE:29842665
DTSTAMP:20260929T001804Z
LAST-MODIFIED:20260928T014546Z
DTSTART:20261003T123000Z
DTEND:20261003T133000Z
SUMMARY:Opreisfontein
LOCATION:EasyEquities Skrywerskamer
DESCRIPTION:Hoeveel plekke in Suid-Afrika het fonteinname\, dink jy? In hie
 rdie unieke boek teken die kultuurhistorikus Matilda Burden 5 630 plekname
  wat eindig met die woord "fontein". Dit het haar agt jaar geneem en sy he
 t 146 000 km gery agter hierdie fonteinplekke aan! Burden vertel die stori
 es agter die name en deel staaltjies oor die reise wat sy moes onderneem o
 m die plekke te vind en die foto’s te neem. Sophia van Taak lei ’n ges
 prek wat gaan draai by Beskuitfontein\, Voëlroepersfontein en Koesterfont
 ein.\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/377473-opreisfontein/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/e4f46e56-2e2a-480f-bd86-0d26f084083
 9
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
