BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//360exp//Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:360exp
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:fe39d1a1-701d-4063-ab46-299c79dec502@360exp.net
SEQUENCE:29842664
DTSTAMP:20260929T012533Z
LAST-MODIFIED:20260928T014437Z
DTSTART:20261004T163000Z
DTEND:20261008T101000Z
SUMMARY:Stille vuur
LOCATION:HMS Bloemhof-sentrum
DESCRIPTION:Met Frieda van den Heever\, Coenie de Villiers\, Mauritz Lotz\,
  Deon Meyer\nDie wêreld het\, meer as ooit\, vrede nodig. Elkeen van ons 
 het 'n versugting daarna. Die enigste manier om vrede in ’n gebroke wêr
 eld te bewerkstellig is om dit met passie na te jaag: om ’n stille vuur 
 van skoonheid te skep. Vier bekende kunstenaars steek deur middel van musi
 ek\, liriek en vertelkuns hierdie vredesvlam aan. Frieda van den Heever en
  Coenie de Villiers skuif agter die klawers in met nuwe komposisies en bek
 ende musiek in ’n ander gedaante. Die kitaargenie Mauritz Lotz bring as 
 volwaardige komponis en medeskepper sy orkestrale werk na die verhoog en\,
  les bes\, Suid-Afrika se bekroonde en geliefde skrywer Deon Meyer sluit a
 s gasverteller op die verhoog aan met nuwe werk uit sy pen. Kom beleef hoe
  warm ’n stille vuur kán brand.\nVervaardiger CDV Market IdeationSkrywe
 rs Deon Meyer\, Frieda van den Heever\, Coenie de VilliersMusiek Frieda va
 n den Heever\, Coenie de Villiers\, Mauritz LotzBeligtings- en stelontwerp
  Pieter-Jan Kapp\n\nBoletos: https://www.quicket.co.za/events/379672-still
 e-vuur/
URL;VALUE=URI:https://360exp.net/events/fe39d1a1-701d-4063-ab46-299c79dec50
 2
STATUS:CONFIRMED
END:VEVENT
END:VCALENDAR
