Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
A Family of Voices
Film

A Family of Voices

Sunday, October 4, 2026 · 3:30 PMRoad House Cinema at The Neelsie · Stellenbosch

Description

2026 Met André van der Merwe, Grace Bagula, Jordan Cridland, Talyah Greyling, Alungile Mto, Lambert Tuyishime In Julie 2025 het die US Koor na Aarhus, Denemarke, getoer om aan die Interkultur Europese Koorspele en die Grand Prix of Nations deel te neem. Dié reis het nie net oor koormusiek gegaan het nie, maar ook lewensveranderende ontdekking vir die studente wat die Universiteit Stellenbosch op die wêreldverhoog verteenwoordig het. Hierdie dokumentêre kortfilm volg die koor se reis terwyl dié familie van studentestemme opklink om gehore te betower en Suid-Afrika op die internasionale verhoog te verteenwoordig. Regisseur Wayne MullerKinematograaf Stefan Els Klank Gerhard Roux 24 minOB