Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
ALLES VAN MY | TAMRYN MADALÉ met Francois Van Coke
Other

ALLES VAN MY | TAMRYN MADALÉ met Francois Van Coke

Friday, November 6, 2026 · 5:30 PMThe Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch · Stellenbosch

View original siteFrom ZAR 150

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

Daar is soveel meer aan my as wat die oog kan sien. Met Alles van my deel ek ’n stukkie van myself deur eerlike, rou musiek wat geen pretensie nodig het nie. Dis ek, sonder filters, sonder voorgee. Op 6 November bring ek my nuwe EP na Daisy Jones in Stellenbosch, saam met Francois van Coke. Kom beleef ’n aand van eerlike musiek, rou emosie en alles van my.
Kaartjies is R150Deure open 17:30Vertoning begin 19:00Koop 5 of meer kaartjies en kry afslag!

Daisy Jones is a cashless venue. No cash will be accepted at the door, bar, or via the waiters.Right of admission reserved.Daisy Jones has a full bar and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.

Where

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615, Stellenbosch

See all events at this venue