Performing arts
JF Vat Vlam
Saturday, October 24, 2026 · 4:00 PMHoërskool Jim Fouche Rugbyveld · Bloemfontein
View original siteFrom ZAR 100
Tickets from
ZAR 100
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Dis weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché om Vlam te Vat!
Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met Die Piesangskille! Wat wag op jou: Lewendige musiek en groot vermaak Springkastele vir die kinders Braaivleisvure en lekker kuier areasHeerlike kos en verversings. Piekniekmandjies ook welkom Die beste JF-gees en reunie atmosfeer
Bring die hele familie en kom vat saam vlam! #JFVatVlam #DiePiesangskille #JimFouche #Familiedag #VlamTeVat
Where
Hoërskool Jim Fouche RugbyveldWildeals St, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Bloemfontein
See all events at this venue