Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Middagete Aan tafel met Father Oz
Other

Middagete Aan tafel met Father Oz

Friday, October 16, 2026 · 11:00 AMVredenhof Organic Estate

View original siteFrom ZAR 1,500

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

Die wêreld is besig. Die dae raak vol. En soms is die belangrikste ding wat ons kan doen, om vir ’n oomblik te stop. DIE MIDDAGETE is ’n uitnodiging om weg te tree van die geraas en saam met Father Oswald Cloete aan tafel te sit, vir ’n goeie ete, ’n diep gesprek en ’n uur van bewustelike stilword. Hier gaan dit oor die dinge wat werklik gewig dra: jou oomblik, jou rigting, jou geloof, jou vrae en die mens wat jy besig is om te word. Hier, ’n tafel, ’n ete en ruimte om te luister, te dink en weer perspektief te kry. Kom sit. Eet. Luister. Dink. Neem ’n diep asem. Absorbeer die gewig van hierdie oomblik. Belyn jou rigting. En neem ’n bewustelike, kragtige tree vorentoe.