Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Lina Spies: 'n Huldiging
Workshops

Lina Spies: 'n Huldiging

Sunday, October 4, 2026 · 10:00 AMEasyEquities Skrywerskamer · Stellenbosch

Description

Aangebied deur Naledi Lina Spies se oeuvre van 11 digbundels oor ‘n tydperk van 51 jaar het haar gevestig as ‘n groot gees in die Afrikaanse digkuns. Ons vier haar lewe en loopbaan met ‘n huldiging deur Annemarié van Niekerk en voorlesings uit die bundel Onthou is die dag wat breek – Gedigte in gesprek met Lina Spies deur onder andere Alwyn Roux, Gerda Taljaard, Daniel Hugo, Amanda Marais en Anri Botha.