Florrie Koorfees
Wednesday, October 14, 2026 · 6:00 PM48 9th Ave · Roodepoort
Tickets from
ZAR 100
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Florrie Koorfees Kom beleef ’n onvergeetlike aand van musiek, talent en koorsang by Laerskool Florida se Florrie Koorfees!Ons nooi families, vriende en die gemeenskap om saam met ons ’n spesiale aand te geniet waar die pragtige stemme en ongelooflike talent van ons jong sangers op die verhoog gevier word.Verwag ’n aand vol musiek, energie, trots en onvergeetlike optredes terwyl ons ons liefde vir koorsang vier.Florrie Koorfees14 Oktober18:00Laerskool FloridaKaartjies beskikbaar via QuicketKaartjieprys: R100 per persoonBring jou familie, nooi jou vriende en kom ondersteun ons talentvolle koorlede!’n Aand van sang. ’n Aand van trots. ’n Aand om te onthou! ????
Where
48 9th Ave48 9th Ave, Florida, Roodepoort, 1710, South Africa, Roodepoort
See all events at this venue