Performing arts
Vrou Ens 1.2 in Oranjezicht
Friday, November 20, 2026 · 7:00 PM36 Upper Orange St · Cape Town
View original siteFrom ZAR 300
Tickets from
ZAR 300
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
“Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?”“Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma.”
Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag dié keer vir haarself – en ook so ’n bietjie vir ander.
Lufulotsxxx
20 Nov 2026, 19h00 vir 19h30Bring gerus drankies en glase saam 36 Upper Orange Street Oranjezicht
Where
36 Upper Orange St36 Upper Orange St, Oranjezicht, Cape Town, 8001, South Africa, Cape Town
See all events at this venue