Family
LDU KONSERT 2026
Wednesday, October 14, 2026 · 12:00 AMLaerskool Dirkie Uys · Moorreesburg
View original siteFrom ZAR 120
Tickets from
ZAR 120
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Hoofteks / BoodskapElke kind dra ’n droom binne hom. Jy hoef nie nou al alles uit te “figure” nie — jou verbeelding kan jou enige plek neem.Styl van die konsert: Speels, energiek, humoristies en modern met baie verbeelding.Wat hierdie storie sterk maak:Dit gee elke graad ’n unieke identiteit. Daar is/kan lekker humoristiese oomblikke wees én dit het hart.Die storie werk met moderne temas waarmee kinders identifiseer ook.En die belangrikste: Dit sê nie:“Volg net jou drome” nie,maar eerder:“Ontdek wie JY is.”
Where
Laerskool Dirkie UysReservoir Straat, Moorreesburg, 7310, South Africa, Moorreesburg
See all events at this venue