Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
Nag van Sterre met Juanita du Plessis & Fran Prins
Music

Nag van Sterre met Juanita du Plessis & Fran Prins

Friday, October 30, 2026 · 7:00 PM189 Dirk Van Der Hoff St · Brakpan

View original siteFrom ZAR 200

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

Nag van Sterre
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van topklas Afrikaanse musiek wanneer twee van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars dieselfde verhoog deel!
Juanita du Plessis, een van Afrikaans se mees geliefde stemme, bring haar tydlose treffers saam met musiek van haar splinternuwe album Hierdie Oomblik, wat onlangs uitgereik is. Haar nuutste enkelsnit "Ek Staan Nog" is reeds besig om harte regoor die land te wen.
Saam met haar op die verhoog is die opkomende ster Fran Prins, bekend vir treffers soos "Kroeg Cowboys", "Bitterblou" en sy nuutste vrystelling "Uitspattig Pragtig", wat vinnig gewild raak onder Afrikaanse musiekliefhebbers.Verwag 'n aand vol treffers, saam-sing oomblikke en ongelooflike lewendige musiek!
Datum: 30 OktoberShow begin: 19:00
Kaartjiepryse:Enkele kaartjie – R2004-Sitplek Tafel – R8006-Sitplek Tafel – R1 200
Rosetulee Family Restaurant189 Dirk van der Hoff, Dalview, Brakpan
Moenie hierdie spesiale Nag van Sterre misloop nie. Bring jou familie en vriende en geniet 'n aand vol ongelooflike musiek, heerlike kos en die warm Rosetulee-gasvryheid.
Bespreek vandag nog – hierdie gaan 'n aand wees waaroor almal gaan praat!

Where

189 Dirk Van Der Hoff St

189 Dirk Van Der Hoff St, Dalview, Brakpan, 1544, South Africa, Brakpan

See all events at this venue