Hey Hey Divorcé - 21-23 October
Wed, Oct 21 · 7:00 PM GMT+2
The George Arts Theatre, 125 York Street, George Central
ZAR 250
Saturday, October 24, 2026 · 7:00 PMThe George Arts Theatre, 125 York Street, George Central
Tickets from
ZAR 250
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Twee van ons land se gedugste storievertellers span kragte saam om die oorspronklike “power couple” te vertolk ’n klassieke geval van “he said, she said.” Eva (Meyer-Rödenbeck), ’n gefrustreerde kunstenaar, kry uiteindelik ’n beurt om haar kant van die storie te vertel, die liefde en leed van die eerste moeder en huisvrou. Adam (Opperman) glo ook nie hy’t dit maklik gehad nie. Die handboek vir menswees is eers na sy tyd geskryf. Eerste vir Alles is ’n romantiese komedie oor ou bene saam maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld. Met: Frank Opperman & Margit Meyer-Rödenbeck.
Wed, Oct 21 · 7:00 PM GMT+2
The George Arts Theatre, 125 York Street, George Central
ZAR 250
Wed, Oct 28 · 7:00 PM GMT+2
The George Arts Theatre, 125 York Street, George Central
ZAR 170
Fri, Nov 13 · 12:00 AM GMT+2
The George Arts Theatre, 125 York Street, George Central
ZAR 100
Sat, Dec 5 · 2:00 PM GMT+2
The George Arts Theatre, 125 York Street, George Central
ZAR 120