Die Huis Van Maria - Die Musiekblyspel
Thursday, November 5, 2026 · 7:00 PMCurro Durbanville High School · Cape Town
Tickets from
ZAR 50
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
SHOFAR DURBANVILLE STEL BEKEND
DIE HUIS VAN MARIA
DIE MUSIEKBLYSPEL
'N oorspronklike Musiekblyspel deur die gemeenskap van Durbanville.
Die storie handel oor MARIA SE VERHAAL, JAKOBUS SE STRYD en JESUS SE ROEPING
Dit vertel die verhaal van Jesus deur die oë van Maria en Jesus se broers, veral Jakobus.
Terwyl Jesus sy roeping instap en duisende Hom begin volg, worstel Sy familie met geloof, liefde, vrees en twyfel.
Dit wys die krag van geloof en transformasie binne ‘n familie, en herinner ons daaraan dat God elkeen van ons gebruik as deel van Sy groter storie.
Kom kyk geniet 'n heerlike aand van sang, dans, kinders wat saam toneelspeel en die gewone vriende van Durbanville wat hierdie produksie op die planke bring.
Geskryf en geredigeer deur Andoré vd Merwe Oorsprinklike Musiek deur Jeani Heyns, Gerrit van Veuren en ander. Vervaardig deur Shofar Durbanville!
Nooi 'n vriend en kom deel in 'n stukkie van die Evangelie.
Where
Curro Durbanville High School2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa, Cape Town
See all events at this venue