Music
Irene-Louise van Wyk live by Kapstadt Brauhaus Strand
Wednesday, October 21, 2026 · 8:00 PMKapstadt Brauhaus Strand · Cape Town
View original siteFrom ZAR 120
Tickets from
ZAR 120
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE! Maak gereed vir 'n aand propvol pret, energie en lekker saamsing saam met Irene-Louise van Wyk! Geniet haar gewilde treffers soos "Tekkies Brand", "Sê My" en vele meer, terwyl sy die verhoog aan die brand sing met haar unieke stem en aansteeklike persoonlikheid.Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n lewendige vertoning vol musiek, dans en goeie geselskap. Moenie hierdie onvergeetlike aand misloop nie – bespreek jou kaartjies vandag nog!
Voor vertoning deur PC Vermaak.
Where
Kapstadt Brauhaus Strand99 Beach Rd, Strand, Cape Town, 7139, Cape Town
See all events at this venue