Skip to content
360expPublic beta
Log in
Dekades op die lug! #Baillies60
Other

Dekades op die lug! #Baillies60

Wednesday, October 28, 2026 · 6:30 PMNWU Sanlam Auditorium (2018 NEW) · Potchefstroom

View original siteFrom ZAR 120

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Vier Baillies se 60ste bestaansjaar saam met ons in ’n energieke televisieprogram vol musiek, dans en nostalgie! Elke graad bring ’n dekade tot lewe – van die 1960’s tot 2026 – terwyl ons hulde bring aan die mense wat deur die jare deel van Baillies se storie was. Saam gaan ons lag, dans en droom, terwyl ons leerders met energie en entoesiasme die verhoog betree. Die revue beeld ons kampioenleerders uit as ambisieuse, dinamiese en veerkragtige jongmense wat deur die jare bewys het dat Baillies ware “Survivors” oplewer.

Where

NWU Sanlam Auditorium (2018 NEW)

Building F14-D 11 Hoffman Street, Potchefstroom

See all events at this venue