Skip to content
360expPublic beta
Log in
Ligtoring Musiekfees
Music

Ligtoring Musiekfees

Saturday, October 17, 2026 · 12:30 PM300 Veronica Rd · Pretoria

View original siteFrom ZAR 60

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Kom geniet 'n dag van kos en musiek 17 Oktober by NG Kerk Montana, 300 Veronica Rd, Montana. Die hekke open 12:30 met 'n potjiekos kompetisie, en potjiekos-ete word 13:00 bedien onder die mooiste Jakaranda bome by NG Montana. Die musiekfees begin 15:00pm en eindig 17:00pm. Kaartjies is R120 per volwassene, en R60 per kind onder 12 en sluit 'n potjiekos-ete in, asook die musiekfees se toegang. Navrae kan gerig word aan 083 292 5292.NB: Bring eie kampstoel en eetgerei.Eie drinkgoed is welkom. Daar is 'n snoepie vir drinkgoed en lekkernye.

Where

300 Veronica Rd

300 Veronica Rd, Montana, Pretoria, 0151, South Africa, Pretoria

See all events at this venue