Back to events

Performing arts
Vrou Ens 1.2 (Welgemoed)
Friday, October 2, 2026 · 6:30 PM71 Kommissaris St · Cape Town
Description
“Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?”“Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma.” Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag dié keer vir haarself – en ook so ’n bietjie vir ander. Lufulotsxxx 2 Oct 2026 71 Kommissaris Street, Welgemoed18h30 for 19h00Bring your own drinks