Mel die Storieverteller
Saturday, October 31, 2026 · 10:00 AMTHE BUFFALO LIVE ENTERTAINMENT VENUE · Bloemfontein
Tickets from
ZAR 350
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Mel die storievertellerChaos is Gratis!
Mel bring haar praatjie "Chaos is Gratis" na Bloemfontein! In hierdie eerlike toespraak deel Mel 'n dieper en meer persoonlike insig oor die warboel en gejaag in ons moderne lewe. Asook wat sy doen om saam met die branders te ry en die lewe met al sy malligheid te omhels terwyl sy 'n unieke leefstyl skep.
Dis 'n geleentheid vir jou om rustig te sit en dink oor jou eie lewe en die chaos daarin, maar dan ook hoe jy die chaos beter kan hanteer om ligter deur die lewe te loop.
Datum: 31 Oktober 2026Plek: The Buffalo - Plot 23, Kellys View, BloemfonteinTyd: 10:00 a.mPrys: R350.00 per persoon (sluit ‘n ligte ete & ‘n foto deur ‘n professionele fotograaf in).Tema: Vrolik en Vroulik
Where
THE BUFFALO LIVE ENTERTAINMENT VENUEPlot 23, Kellys View, Kellysview Settlement, Bloemfontein, 9301, South Africa, Bloemfontein
See all events at this venue