Skip to content
360expPublic beta
Log in
Oosterfees 2026
Performing arts

Oosterfees 2026

Saturday, November 7, 2026 · 11:00 AMOosterlig · Pretoria

View original siteFrom ZAR 60

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!!
Wanneer? Vrydagaand 7 November 2026 by Oosterlig!Tyd? 11:00 tot 16:00
Wat vorm alles deel van die fees?- Heerlike kosse- 'n Pretpark- Interessante Stalletjies- 'n Devils Peak Craft-Bier Kuiertuin- Lekker geselskap- Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars

Hoe werk die kostes?Toegangsfooi: R60 (Persone vanaf 18 jaar en ouer)Pretparkfooi: R110 (Onbeperkte pret! Kinders onder 4 jaar het 'n gratis springkasteel)
Bespreek asseblief op Quicket en onthou - die fees is cashless!Geen kontant sal aanvaar word op die dag nie.
Bring almal saam! Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie! 

Where

Oosterlig

469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Pretoria

See all events at this venue