Volver a eventos

Teatro
ATKV-Tienertoneel Groep 1 | Nasionale finaal
martes, 29 de septiembre de 2026 · 4:30 p.m.Artscape, Theatre, Cape Town
Descripción
ATKV-Tienertoneel vier vanjaar sy 62ste jaar van jong teatermakers wat stories op hul eie manier vertel. Groep 1 bring vyf van die tien nasionale finaliste saam in een program. Elke produksie speel twee keer – kies jou datum en beleef al vyf produksies van Groep 1 met een kaartjie. Ticket price: R150 One ticket provides access to all five Group 1 productions on the selected performance date. Productions: Asemrowers – Hoërskool Durbanville; Hildemar – Hoërskool Noordheuwel; Skaduvlieg Motel – Hoërskool Garsfontein; (S)inK – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje; Dapperhuis – Hoërskool Parel Vallei. More information: www.asem.in.