Skip to content
360expPublic beta
Log in
Back to events
TOO GLAM TO GIVE UP!!                                                                         Women's Month Experience | Pretoria
Community

TOO GLAM TO GIVE UP!! Women's Month Experience | Pretoria

Saturday, November 7, 2026 · 5:30 PMThe Glen Venue · Pretoria

View original siteFrom ZAR 300

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

TOO GLAM TO GIVE UP!!’n Glamorous aand net vir vroue wat ’n bietjie ME-TIME verdien!
Bring jou girls. Trek jou Casual Glam aan. Kom lag, connect, drink Glam Mocktails, neem foto’s en geniet ’n aand net vir vroue.
Geen groot gedoente nie, net ’n lekker, ligte aand vol fun, glam en girl time.
DINK AAN…Casual Glam + ’n bietjie bling’n Glam FotohoekGlam Mocktails - 100% alcohol-freeBaie lag en lekker kuierLucky draws & verrassingsSpesiale giveawaysJou gunsteling vroue rondom jou
En dan is daar Magda Calitz se “Selftalk Stalker” talk, ’n skreeusnaakse, herkenbare kykie na daardie stemmetjie in jou kop wat soms heeltemal te veel opinies oor jou het!! Jy gaan lag, jouself herken en dalk met ’n effens ander kyk na jou selfvertroue en identiteit huis toe gaan.

BRING JOU GIRLS Jou ma. Jou suster. Jou dogter. Jou beste vriendin. Jou kollega. Jou buurvrou. Jou kerk-vriendin. Of sommer die hele girl squad en kom ontmoet jou Selftalk Stalker!Maak ’n aand daarvan en kom geniet ’n paar uur waar jy kan lag, ontspan, mooi voel en sommer net jouself wees.
DRESSCODE: CASUAL GLAMMooi, stylvol en gemaklik met ’n bietjie bling!
’N JAARLIKSE VROUE-AANDToo Glam To Give Up is ’n jaarlikse vroue-aand wat deur Skuif Jou Kroon Reg aangebied word. ’n Spesiale aand waarna ons wil hê vroue elke jaar kan uitsien.Een aand. Een keer ’n jaar. Net vir die girls.
EVENT DETAILSSaterdag 7 November 202617:30–21:00The Glen Venue, Pretoria East
KAARTJIESGlam Seat: R300 per persoonDiamond Glam Group: R1 350 vir 5 kaartjies
GIRL, YOU’RE TOO GLAM TO GIVE UP!Bring jou girls. Jou Casual Glam. Jou lipstick. En jou beste self en kom geniet ’n aand wat jy lank gaan onthou!!!
Ons sien jou daar!

Where

The Glen Venue

190 Corobay Ave, Garsfontein, Pretoria, 0081, South Africa, Pretoria

See all events at this venue