Nelspruit - Ek,my klavier en my Katedraal
Sunday, October 25, 2026 · 2:00 PM18 Symphony St · Mbombela
Tickets from
ZAR 500
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Read more
Ek bring vir julle ‘n intieme musiek ervaring in die vorm van ‘n “Huisoptrede”. Verbeel jouself ‘n kuier saam met vriende, goeie musiek, Tapas, en die beste wyn(L’Avenir). Om die somersmiddag mooi af te rond, bring ek my goeie vriend Dehan von Solms saam om sy kunswerke vir die eerste keer in Nelspruit te kom deel.
Ons nooi julle uit om te kom deel wees van iets besonders.
Die kaartjies is R500p/p en sluit die vertoning sowel as jou Tapas en wyn in.
Daar is slegs 70 kaartjies beskikbaar.
14:00 - Gaste ariveer14:00 - 15:00 Tapas, wyn en kuns15:00 - 16:30 Optrede17:00 - Gaste vertrek
Where
18 Symphony St18 Symphony St, Sonheuwel, Mbombela, 1201, South Africa, Mbombela
See all events at this venue