Volver a eventos

Teatro
ATKV-Tienertoneel Groep 2 | Nasionale finaal
miércoles, 30 de septiembre de 2026 · 4:30 p.m.Artscape, Theatre, Cape Town
Descripción
Die beste stories eindig nie wanneer die gordyn sak nie, hulle kry weer asem. Groep 2 bring vyf van die tien ATKV-Tienertoneelfinaliste na die Kunstekaap. Elke produksie speel twee keer – kies jou datum en beleef al vyf produksies van Groep 2 met een kaartjie. Ticket price: R150 One ticket provides access to all five Group 2 productions on the selected performance date. Productions: My hart – Hoërskool Despatch; op die rug van reuse – Hoërskool Noordheuwel; ’n Petisie aan Dionysus – Hoërskool Zwartkop; Die kandidaat – Hoërskool Stellenbosch; Die hoop – Hoërskool Parel Vallei. www.asem.in.