Skip to content
360expPublic beta
Log in
Totius Oggend Tee
Community

Totius Oggend Tee

Friday, November 6, 2026 · 10:00 AM24 10th Ave · Cape Town

View original siteFrom ZAR 120

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

Ou skoolvriende. Bekende gesigte. Nuwe herinneringe.
Beste Totius Vriende, oudleerlinge, onderwysers, vriende en familie! Daar is iets besonders daaraan om weer by jou ou skool in te stap, en ons nooi jou om dit saam met ons te beleef!
Ter viering van Totius se 75ste bestaansjaar bring Totius Tee ons alumni bymekaar vir 'n gesellige oggend vol stories, herinneringe en lekker saamkuier. 'n Bekende Afrikaanse akteur kom saam kuier vir 'n gesellige oggend vol stories en herinneringe!
6 November 2026 om 10:00-13:00Laerskool TotiusR120 per persoonSluit ligte verversings in
Vir meer inligting kontak die skool by:Laerskool Totius, Boston · Bellville.(021) 948 [email protected]

Where

24 10th Ave

24 10th Ave, Boston, Cape Town, 7530, South Africa, Cape Town

See all events at this venue