Volver a eventos

Teatro
ATKV-Sêr | Nasionale finaal en prysuitdeling
lunes, 28 de septiembre de 2026 · 6:30 p.m.Artscape, Theatre, Cape Town
Descripción
ATKV-Sêr wys hoe stemme veel meer as ’n harmonie kan word. Vyf finaliste bring vyf uiteenlopende teaterwêrelde na die Kunstekaap vir die 2026 nasionale finaal. Beleef die produksies en bly daarna vir die ATKV-Sêrprysuitdeling waar vanjaar se wenners bekroon word. Ticket price: R150 One ticket provides access to the full ATKV-Sêr national final and awards programme. Productions: Eish Airways – Hoërskool Parel Vallei; Gapingsjaar – Hilton College; Klim Everest uit! – Hoërskool Ferrum; Kieries en Crocs – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje; Misgis en misfits – Hoërskool Garsfontein. More information: www.asem.in.