Back to events

Performing arts
Warm Klanke by Die Bos
Wednesday, September 30, 2026 · 6:00 PMBosvelder Pub & Restaurant · Pretoria
Description
Warm Klanke met Willie Botha & Charlie Beeskraal by die Bos, 30de September 2026. Kom kuier saam en geniet n vertoning vol Warm klanke deur Willie Botha en Charlie Beeskraal by Die Bosvelder Pub & Restaurant. Moenie uit mis nie! Bespreek nou vir n lekker kuier en n goeie tyd! Vir meer inligting skakel die volgende nommer, 073 237 2888