Skip to content
360expPublic beta
Log in
Ons Praat Musiek
Music

Ons Praat Musiek

Monday, October 12, 2026 · 6:00 PMKruiskerk · Cape Town

View original siteFrom ZAR 150

Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.

Description

Read more

Ons Praat Musiek is 'n inisiatief gedryf deur 4 matriekleerders (Jean Killian, Harm Botha, Joshua Heinemann en Ian Masson) van Hoërskool Stellenbosch om hul musiekloopbane na skool af te skop.
Die konsert bevat verskeie genres enmusiekstyle, asook 'n wye verskeidenheid van ander musikante.
As jy 'n liefde vir musiek het en graag 'n verskil in 4 jong musikante se lewens wil maak, koop jou kaartjie, sit terug, en geniet die vertoning!
Enige addisionele finansiele bydraes sal ook waardeer word. Besoek gerus hierdie skakel: https://pay.yoco.com/hijk
Vir enige verdere navrae, kontak gerus:066 075 9746 [email protected]

Where

Kruiskerk

Ryneveld St, Stellenbosch, Cape Town, 7600, South Africa, Cape Town

See all events at this venue