Music
Kersfees met Coenie de Villiers
Wednesday, November 18, 2026 · 6:30 PM93 Ehmke St · Mbombela
View original siteFrom ZAR 100
Tickets from
ZAR 100
Save the event and we tell you if the date, time or venue changes.
Description
Kersfees met Coenie de Villiers is 'n familiegeleentheid waar Coenie de Villiers van sy bekende en nuwe liedere gaan sing. Die tema van die aand is Kersfees. Ons nooi jou uit om hierdie besondere aand by NG Nelspruit-Suid (Ehmkestr. 93, Nelspruit) by te woon. Die program begin om 18:30. Verversings sal voor die vertoning te koop wees.